My pad loop na jou toe
Omdat ek jou graag wil sien
Nog nooit van te vore was jou lag so mooi
Die wêreld is pragtig omdat ons mekaar verstaan
Weet ek as ek jou soen
Jy het na my verlang

Net soos wolkeperde
Sweef on twee harte nou weer
Ek wil die droom belewe
En met jou gelikkig wees
Die eensaamheid vergete
Jy laat my hart vlieg
So vry soos die wolke
Ons is nooit weer alleen

Ek staan styf teen jou an vet aan jou hand my skat
Nog nooit was jy so na aan my gewees nie
Ek hou jou styf vas en my hart slaan hamerslae
Terwyl jy by my is, ek het jou tog so lief!

Net soos wolkeperde
Sweef on twee harte nou weer
Ek wil die droom belewe
En met jou gelikkig wees
Die eensaamheid vergete
Jy laat my hart vlieg
So vry soos die wolke
Ons is nooit weer alleen

Net soos wolkeperde
Sweef on twee harte nou weer
Ek wil die droom belewe
En met jou gelikkig wees
Die eensaamheid vergete
Jy laat my hart vlieg
So vry soos die wolke
Ons is nooit weer alleen