Sing ´n liefdesliedjie net vir my
Fluister woorde, tere woorde maak weer my hart so bly
Sing ´n liefdesliedjie net vir my
Elke aand, elke dag, weet ek jou harte hoort net aan my
Sing ´n liefdesliedjie net vir my
Skone liefde, ware liefde bind ons twee sy aan sy
Ogies mooi en lippies rooi sal jy bly vir my wonderskoon
Haartjies fyn en handjies klein
sal jy hier in my hart altyd woon

Almal weet jy is my nooi elke winter elke somer
Trou bly ek altyd aan jou om jou hart by my te behou