Rose blom uit ons verlede
Rose blom toe ek jou vind
Rose blom nou in ons hede
Dis vir jou my lieflingskind

O die tyd gaan verby, so snel soos die wind
Onthou jy, onthou daardie dag
Toe ons liefdesgeluk die rosie wou pluk
Ek min jou, min jou aan my sy

Rose blom uit ons verlede
Rose blom toe ek jou vind
Rose blom nou in ons hede
Dis vir jou my lieflingskind

Hand aan hand en getrou, verlang ek na jou
Onthou jy, onthou jy daardie dag
En die blomme begroet on liefde so soet
Ek min jou, min jou aan my sy

Rose blom uit ons verlede
Rose blom toe ek jou vind
Rose blom nou in ons hede
Dis vir jou my lieflingskind

Rose blom uit ons verlede
Rose blom toe ek jou vind
Rose blom nou in ons hede
Dis vir jou my lieflingskind
Dis vir jou my lieflingskind