Meisie my meisie
waarmee verruil jy jou hart
ek is so eensaam
ek verdra al die smart

Op my harmonika
speel ek ons lied
liefde bly ons verlange

Waar is ons mooi dae
dae lank alleen saammet jou
nou is ons eensaam
het ons liefde vergaan

Op my harmonika
speel ek ons lied
liefde bly ons verlange

Op my harmonika
speel ek ons lied
liefde bly ons verlange
liefde bly ons verlange