Net soos ´n ster
Die donker nag verhelder
Net soos die maan
Op ´n helder somersaand
Net soos die see
Vul jy my lewe
´n Vuur my skat wat my
tog so gelukkig maak

Die land is groot
Ek het veel gesien
My hart bly eensaam
Al was dit mooi
Die ware liefde
Vind ek by jou
As jy my soen
Weet ek wat ware liefde is

Net soos ´n ster
Die donker nag verhelder
Net soos die maan
Op ´n helder somersaand
Net soos die see
Vul jy my lewe
´n Vuur my skat wat my
tog so gelukkig maak

Toe ek jou vind
Was ek vol geluk
Maar ek moes gaan
Maar ek keer terug
Want my tuiste
Is daar waar jy is
Nie weer sonder jou
Ek wil wees waar jy is

Net soos ´n ster
Die donker nag verhelder
Net soos die maan
Op ´n helder somersaand
Net soos die see
Vul jy my lewe
´n Vuur my skat wat my
tog so gelukkig maak
´n Vuur my skat wat my
tog so gelukkig maak