´n Blonde droom, met hemelblou oe
´n Blonde droom, sy kyk my skertsend aan
haar oe vonkel net soos twee sterre
ek voel die son hier in my hart om middemag
my blonde droom, sy loer so skelm
O, hierdie vrou is alles wat ek soek
My lewe lank, het op haar gewag
vir altyd, so baie … deel met haar

Ek staap alleen deur die strate
Die groot stad lag vir my
My hart soek ´n hawe
Maar by bootjie is leeg
Oral verliefde paartjies
Net ek stoksiel alleen …
Sonder my leifste meise, Dan …
skielik sien ek haar!

´n Blonde droom, met hemelblou oe
´n Blonde droom, sy kyk my skertsend aan
haar oe vonkel net soos twee sterre
ek voel die son hier in my hart om middemag
my blonde droom, sy loer so skelm
O, hierdie vrou is alles wat ek soek
My lewe lank, het op haar gewag
vir altyd, so baie … deel met haar
nou wil ek alles
vir altyd, so baie … deel me haar