Meisie fraai sal jy kan raai
wat ek vir jou het
ja, iets besonders
waarvan jy sal hou
klein geskenkie net vir jou
net vir jou alleen
en ek hoop jy geen my dan
sommer net in ruil jou hart

Meisie fraai sal jy kan raai
wat ek vir jou het
Hierdie ruiker rose
rose mooi soos jy
sou jy van die rosies hou
moontlik ook van my
en ek hoop jy gee my dan
sommer net in ruil jou hart

Ek wens ek maak jou hartjie bly
miskien dink jy ook soms aan my
heeldag deur dink ek aan jou
wil na jou gaan
ai, tog my meisie
kan jy my hart verstaan

Meisie fraai sal jy kan raai
wat ek vir jou het
ja, iets besonders
waarvan jy sal hou
klein geskenkie net vir jou
net vir jou alleen
en ek hoop jy geen my dan
sommer net in ruil jou hart

Meisie fraai sal jy kan raai
wat ek dan bedoel
met die ruiker rose
rose mooi soos jy
sal jy van die rosies hou
moontlik ook van my
daarom hoop ek jy gee my
sommer net in ruil jou hart