´n Aand net soos enig ander
´n wals wat my voer oor die vloer
Orals bekende gesigte
´n paar wat in my rigting loer
Skielik is jy in die deurgang
Dis eers of my hele lewe
na jou het ek ewig verlang!

Mayday hier in my hartklop
Die asem raak weg in my keel
My bene kan my die dra nie
Die comblik word te veel
Die storie van my hele lewe
Kan ek nou in jou oë lees
Mayday hier in my hartklop
Kan dit dan werklik wees
Mayday hier in my hartklop
Kan dit liefde wees?

(Daar´s) woorde wat druis in my ore
(Daar´s) vrae wat brand in my mond
Ek kan my oë nie glo nie
Die kamer tol om my rond
Jy hoort vir altyd by my
Neem nou my hand en my liefde
Kom dans by die sterre verby!

Mayday hier in my hartklop
Die asem raak weg in my keel
My bene kan my die dra nie
Die comblik word te veel
Die storie van my hele lewe
Kan ek nou in jou oë lees
Mayday hier in my hartklop
Kan dit dan werklik wees
Mayday hier in my hartklop
Dit moet mos liefde wees!

Mayday hier in my hartklop
Die asem raak weg in my keel
My bene kan my die dra nie
Die comblik word te veel
Die storie van my hele lewe
Kan ek nou in jou oë lees
Mayday hier in my hartklop
Kan dit dan werklik wees
Mayday hier in my hartklop
Dit moet mos liefde wees!