Jou hart is weer myne
Ons is weer bymekaar
Na soveel lange jare
Word liefdeswense waar

Jou hart is weer myne
Ek het jou nie verloor
Na soveel eensaam aandle
Kom jy my weer bekoor
Jy het my lied gehoor

Die lewe was tog so soet vir my
Want jy was altyd daar
Maar toe het jy die gevoel gekry
My liefde was onwaar
My liefde was onwaar

Nou weet ek daar was ´n andereen
Wat jou van my wou steel
Met valse woorde wou hy jou hart
Met niemand anders deel
Met niemand anders deel
O waar is jy, kom t´rug na my

Jou hart is weer myne
Ons is weer bymekaar
Na soveel lange jare
Word liefdeswense waar

Jou hart is weer myne
Ek het jou nie verloor
Na soveel eensaam aandle
Kom jy my weer bekoor
Jy het my lied gehoor

Jou hart is weer myne
Ons is weer bymekaar
Na soveel lange jare
Word liefdeswense waar

Jou hart is weer myne
Ek het jou nie verloor
Na soveel eensaam aandle
Kom jy my weer bekoor
Jy het my lied gehoor