Ek sal jou steeds bemin
altyd soos nou bemin
Altyd in liefde by mekaar
kom skemertye, sal ek jou onthou
Ja, ek sal jou vir altyd bemin

Die woorde wat ek nou fluister vir jou
Sal ek nog oor dertig jare sê
die ewig liefde wat ek vir jou voel
sal vir ewig in my hart bly lê

Ek sal jou steeds bemin
altyd soos nou bemin
Altyd in liefde by mekaar
kom skemertye, sal ek jou onthou
Ja, ek sal jou vir altyd bemin

Ek sal jou steeds bemin
altyd soos nou bemin
Altyd in liefde by mekaar
kom skemertye, sal ek jou onthou
Ja, ek sal jou vir altyd bemin

Ek sal jou steeds bemin
altyd soos nou bemin